Koerant Artikels

Koerant Artikels

Drie generasies by Gereformeerde Skool Dirk Postma

Mev. Lientjie Drijfhout is ‘n gewaardeerde onderwyseres by Hoërskool DP, waar sy Bybel en Wiskunde onderrig. Wat haar storie besonders maak, is die familieverbintenis met die skool wat oor generasies strek. Mev. Drijfhout is een van die eerste matriekleerlinge wie se dogter, wat tans in graad 9 is, ook die

LEES MEER »
Koerant Artikels

Die Engelenburg-museum

Die Engelenburghuismuseum is gebou in 1903, deur Dr Frans Vredenrijk Engelenburg (1863 – 1938). Soos julle in die foto kan sien lyk dit soos ‘n ou Kaap-Hollandse huis, maar daar is klomp verskille wat duidelik wys dat dit nie is nie.

LEES MEER »
Koerant Artikels

Die Postman haal hoofnuus …

Die eerste uitgawe van die Postman het in Augustus die lig gesien en is deur die leerders vir die leerders geskryf. Die uitgawe is provol nuus en interessante brokkies.

LEES MEER »